Ferndale is ‘n eiendomsbelegging maatskappy wat fokus op die aanskaffing en voortgesette bedryf van woonstelgeboue en die gemeenskappe wat daar woon regoor die Verenigde State. Die maatskappy gaan tradisioneel in vennootskap met kapitaal groepe insluitende familie kantore, privaat aandeelhouding platforms, eiendomsfondse, openbare ondernemings wat deur regerings geborg word, Wall Street gebaseerde CMBS skuld firmas asook hoë net waarde families wat gefokus is op die preservering van kapitaal, stabiele en voortgesette kontant vloei, en bate waardevermeerdering.


Bestaande & verlede kapitaal vennoot profiele

Internasionale Privaat Aandeelhouding Eiendomsbelegging FirmasLeer Meer

Internasionale Privaat Aandeelhouding Eiendomsbelegging Firmas

Leer Meer

Familie KantoreLeer Meer

Familie Kantore

Leer Meer

Individuele Hoë Net waarde FamiliesLeer Meer

Individuele Hoë Net waarde Families

Leer Meer

 
EiendomsfondseLeer Meer

Eiendomsfondse

Leer Meer

Aandeel Platforms Gebaseer in die Verenigde StateLeer Meer

Aandeel Platforms Gebaseer in die Verenigde State

Leer Meer

Openbare Regering geborgde Ondernemings Wall Street Gebaseerde CMBS Beleggings/Skuld FirmasLeer Meer

Openbare Regering geborgde Ondernemings
Wall Street Gebaseerde CMBS Beleggings/Skuld Firmas

Leer Meer

Hierdie kapitaal vennoot kan gekategoriseer word as 'n internasionale aandeelhouding eiendomsbelegging firma wat hoofsaaklik 'n platform verskaf aan beleggers van waar hulle kan belê in die Verenigde State naas beste in hul klas operateurs.

Die firma het vennootskappe met kenners en operateurs in die VSA eiendomsmark aangeknoop wat eiendomstransaksies opspoor, evalueer, beveilig en uitvoer.

Hierdie strategiese verhoudings verskaf die privaat aandeelhouding firma met konstante transaksie vloei en laat hul toe om beleggings opsies te pasmaak na die unieke behoeftes van hul kliënte- van hoë net waarde individuele tot die grootste instellings van die tuisland.

Hierdie kapitaal vennoot kan gekategoriseer word as 'n groep kantoor wat gefokus is op die preservering van kapitaal en stabiele lang termyn opbrengste. Die kontant wat deur voortgesette opbrengste verskaf word, word gebruik om die groep se filantropiese beywering te befonds en om met die oorblywende kontant die groep se lewenswyse finansieel te ondersteun.

Naas gesamentlike ondernemings in eiendomsbeleggings met Die Ferndale Familie van maatskappye, belê hierdie groep ook in verskeie diverse beleggings middels insluitende aandele, vaste inkomste sekuriteite en as passiewe of aktiewe beleggers in die bedryf van besighede.

Hierdie kapitaal vennoot kan gekategoriseer word as 'n individuele hoë net waarde familie gebaseer in Suid Afrika.

Addisioneel tot die direkte en indirekte belegging in eiendom in Afrika en die VSA via maatskappye wat deur die familie bestuur word, om hulleself sodanig te voorsien, uitgesoekte Suid Afrikaanse hoë net waarde individuele beleggers en Suid Afrikaanse beleggingsfirmas met 'n hoog geagte platform waardeur hulle verder kan belê in 'n stabiele, risiko aangepaste multi groep eiendom in die VSA, het die familie hul eie aandeel platform gelanseer om dit moontlik te maak om naas gevestigde vennote soos Ferndale te bedryf.

Hierdie kapitaal vennoot kan gekategoriseer word as 'n eiendomsfonds wat hoofsaaklik belê in multi groep en ander kommersiële eiendomsbates.

Die fonds se transaksies sluit in verband beleggings, mezzanine skuld, die direkte verkryging van eiendom en gesamentlike onderneming verkryging met hul vennote.

Hierdie kapitaal vennote kan gekategoriseer word as aandeelhouding platforms gebaseer in die Verenigde State wat aan die firma se individuele beleggers die geleentheid verskaf om risiko te diversifiseer en voortgesette opbrengste te genereer deur deel te neem aan beleggings in individuele multi groep eiendomme regoor die Verenigde State wat die maatskappye sindikaat op 'n ooreenkoms basis.

Hierdie kapitaal vennote kan gekategoriseer word as openbare regering geborgde ondernemings soos Fannie Mae/Freddie Mac of Wall Street gebaseerde CMBS beleggings/skuld firmas waarvan die beleggers geleenthede in verskeie eiendomsaandele klasse teiken, insluitende multi groep, kantoor, industriële, kleinhandel, self berging en gemengde gebruik eiendomme.


Versoek toegang

Vul asseblief die gepaste velde in en ‘n lid van die Ferndale Realty Group se senior personeel sal u kontak.

* vereiste inligting